Guide to poultry production

R55.00

Guide to poultry Production is ‘n praktiese handleidings oor pluimveeproduksie. Die A6-gidsie het 64 bladsye en pas maklik in ‘n boer se hempsak

Category:

Beskrywing

Guide to poultry Production is ‘n praktiese handleidings oor pluimveeproduksie. Die A6-gidsie het 64 bladsye en pas maklik in ‘n boer se hempsak. Die gids bevat onder meer wenke oor die oprigting vna geskikte pluimveebehuising, die regulering van temperatuur en ventilasie en hoe om goeie dagoudkuikens in die hande te kry. Bydraes is gelewer deur onder andere Glenneis Kriel asook drs. Mick Versfeld en Ed Wethli.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Guide to poultry production”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui