Vra die veearts; die A tot Z van honde & katte

R220.00

Vra die veearts – Die A tot Z van honde en katte, is ‘n boek met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder en praktiese raad oor die versorging van troeteldiere

Kategorie

Beskrywing

Vra die veearts – Die A tot Z van honde en katte, is ‘n boek met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder en praktiese raad oor die versorging van troeteldiere. Meer as 100 kleurfoto’s en sketse kenmerk die boek wat ‘n DVD bevat met illustrasies van meer as 130 honde en meer as 70 kat-rasse. A5-grootte.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Vra die veearts; die A tot Z van honde & katte”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui