Landbou Boerekos (10) Winter 2017

R47.00

Kategorieë ,

Beskrywing

Ons voel almal die knyp van kospryse wat die hoogte ingeskiet het. In Boerekos Somer 2016/17 is die fokus op sakpas etes, maar sonder om in te boet op geur en lekkerte. Daar is afdelings oor ekonomiese aandetes, sakpas-kinderpartytjies, hoe om te braai op ‘n knap begroting en bekendes deel hul einde-van-die-maand wenresepte. Ons wys jou hoe om jou spens in te rig sodat jy gereed is vir enige kookuitdaging, en gee hope slim spaarwenke tussendeur.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Landbou Boerekos (10) Winter 2017”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui