Landbou Boerekos – Die beste gebak

R350.00

Kategorieë ,

Beskrywing

’n Keur van die lekkerste resepte vir tuisgebak uit Landbouweekblad gewildste kostydskrif, Landbou Boerekos. Dié boek bevat alles – van die tradisionele treffers tot moderne lekkernye. Met afdelings vir laagkoeke, stroopkoeke, kaaskoek, terte, kleinkoekies, beskuit, kolwyntjies, soet- en soutbrode, warm poedings en Kersfeesgebak, is dit beslis ’n móét vir elke bakliefhebber

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Landbou Boerekos – Die beste gebak”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui