Landbou Boereplanne 6

R70.00

Kategorieë ,

Beskrywing

Met meer as 70 planne is die nuutste uitgawe van Landbou Boereplanne weer propvol inligting oor boere wat innoverende oplossings vir hul eiesoortige probleme gevind het. Die planne wissel van ’n klein balkspuit om randspuitwerk te doen, nuwe gedaantes van die ou draadspanner tot Eskom-afval wat gebruik word om besproeiingspype mee op te rol. Daar is toepassings vir plaasbestuur, ’n artikel oor hoe talle klein verstellings aan ’n boerdery tot groot waterbesparings kan lei, en planne wat gemaak is om met veilings en skoue voort te gaan ten spyte van Covid-19-inperkingsmaatreëls. Lees ook van verskeie boere se planne om plae en lastige diere op ’n omgewingsvriendelike manier af te skrik.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Landbou Boereplanne 6”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui