Landbou Vee 3 – 2016

R40.00

Category:

Beskrywing

Veeboere is vol hoop dat die komende somer beter dinge sal inhou na die erge droogte van 2015-16. In Landbou Vee 2016, die derde uitgawe van Landbouweekbad se gewilde tydskrif vir die veebedryf, vertel kenners hoe boere hul kuddes weer kan opbou te midde van ‘n verwagte skaarste aan stoetvee en gee raad oor hoe om weiveld te laat herstel.

Daar is oudergewoonte artikels oor boere wat die afgelope jaar uitgeblink het, soos die Bees-, Skaap, Stoet- en Melkboer van die jaar. Ons kyk ook na die jongste tegnologie vir die veebedryf en wys die planne wat ‘n paar boere self gemaak het om hul boerdery makliker te maak.

Lees verder oor water neigings die toekoms van die roovleisbedrywe kan bepaal.

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Landbou Vee 3 – 2016”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui