Landbouweekblad 100 ʼn eeu op die platteland

R80.00

Beskrywing

Landbouweekblad het saam met die land se boere diep landbouspore getrap. Ons eeufees-uitgawe – ’n versamelaarskoffietafeltydskrif – het merkwaardige stories, aangrypende foto’s, ikoniese voorblaaie en geelblad-advertensies van die afgelope honderd jaar.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Landbouweekblad 100 ʼn eeu op die platteland”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui