Landbouweekblad Boerekos (19)

R80.00

Beskrywing

SOMERSOETGOED EN FORMIDABELE VROUE

In die splinternuwe someruitgawe van Landbou Boerekos bring ons hulde aan formidabele vroue in die kos- en landboubedryf. Ons kook en bak met rose en laventel uit die tuin, kuier op plase regoor Suid-Afrika, maak kos met fantastiese plaasprodukte en vier Kersfees met ’n Weskusfees. Dié uitgawe kos R80 en is by die meeste supermarkte beskikbaar.

’n Beperkte aantal Landbou Boerekos-uitgawes word saam met ’n spesiale tydskrif vir laerskoolkinders verpak. LandbouKIND is propvol aktiwiteite, speletjies, resepte en lekkerlees-rubrieke vir kinders tussen 6 en 12 jaar. Kry die spesiale Boerekos/LandbouKIND-pakket by uitgesoekte winkels teen slegs R100.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Landbouweekblad Boerekos (19)”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui