Beskrywing
Die tweede uitgawe van Landbou Vee is propvol inligting vir die vee- en wildboer. Daar is talle wenke oor kuddebestuur, teling, voeding, die hantering van dieresiektes en weiveldbestuur. Daar is ook inligting oor die jongste tegnologie, bemarkingsgeleenthede en markneigings.
Resensies
Daar is nog geen resensies.