Landbouweekblad Voorbladmagnete

R25.00

Kategorie

Beskrywing

Die 15 treffendste Landbouweekblad-voorblaaie van die afgelope eeu, soos ploegperde voor die Taalmonument, ’n jong Katinka Heyns wat in 1970 op ’n perd galop, ’n uithaler-Merinoram van Barkly-Oos en melkbokke van Marydale, is as ’n reeks yskasmagnete te koop.

Die magnete kos R25 elk.

Klik op die skakel onder om jou keuse te maak.

As jy jou keuse gemaak het kan jy die nommer in die bestelnota area sit by die adres area van jou bestelling.

LBW100_magneetbestellings_2019

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Landbouweekblad Voorbladmagnete”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui