Landbouweekblad Wyn (kis van 6 bottels)

R720.00

Beskrywing

SPESIALE GEDENKWYN VIR LANDBOUWEEKBLAD SE EEUFEES

Beyerskloof het ’n beperkte voorraad Pinotage spesiaal vir Landbouweekblad se honderdjarige bestaansjaar bekend gestel. Dié wyn het ’n spesiale eeufeeslogo op elke etiket, en elke kis bevat 6 bottels.

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Landbouweekblad Wyn (kis van 6 bottels)”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui