In hierdie uitgawe van Landbou Boerekos: Ons hou basaar! Warm kos vir koue aande - Bredies, sop, pasta en pasteie. Nuut op Nampo - Kom eet by die Plaaskombuis; Soete sopies - Hanepoot, sjerrie en port in jou glas. Op die plaas - Maak maklike resepte met kool, olywe, hoender, soetrissies, suurlemoene, appels en pere.
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad - Innovasie: Meer geld in boere se sak - Vleisuitvoerplan van miljarde rande. Koolstofkrediete – só werk dit. Groter opbrengste met minder insette - Dís hoe dié boere dit regkry. Herlewingslandbou - G’n kortpaaie, maar nou makliker om te begin, Wortels! - Jou beste werktuig, Beeste verras in wingerde; 15 Top-Boereplanne - Nat sojalande? Geen…
Met meer as 130 raaisels sorg Landbouweekblad-raaisels vir ure se pret en plesier en keer dit dat die grysstof nie stof vergaar nie. Bederf jouself of 'n geliefde vandag nog met hierdie geskenk wat aanhou gee!