Practical Veld and Pasture Management for Farmers

R210.00

Category:

Beskrywing

ISBN: 978-0-620-61125-1

Practical Veld and Pasture Management for Farmers is geskryf vir alle vee/grasboere in Suider-Africa, van die beginner tot die mees ervare. Dit kan ook gebruik word deur studente wat toekomstige raadgewers vir boere gaan word. Die inhoud van hierdie gids sluit in grondslag- en bestuurdersadvies vir alle veldtipes in die noordelike en oostelike dele van Suid-Afrika, insluitende soetveld, suurveld, gemengde veld en bosveld. Daar is ook hoofstukke oor bosindringing en -beheer, sowel as die bestuur van aangeplante weidings.

Gedruk in volkleur op A4-glanspapier, 140 bladsye, sagte band (Slegs in Engels beslikbaar)

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Practical Veld and Pasture Management for Farmers”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui