Zoonoses

R375.00

Kategorie

Beskrywing

ʼn Soönose is ʼn siekte of besmetting wat natuurlik oorgedra word van werweldiere (van honde, katte en voëls tot beeste, skape en perde) na die mens en omgekeerd. Die mens is dikwels ʼn toevallige gasheer wat ʼn siekte deur noue kontak van ʼn besmette dier met of sonder siektesimptome opdoen.

Wêreldwyd word meer as 200 verskillende soönose herken. Soönose word veroorsaak deur verskillende siekteveroorsakende agente (patogene) soos bakterieë, virusse, swamme, protosoë, Rickettsias en wurms. Van 1415 bekende siekteveroorsakende agente wat mense besmet, is 61% soönoties.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Zoonoses”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui